’n Kontrolelys vir ouers wat
regtig wil verstaan hoe
tuisonderrig werk sonder
die verwarring en onsekerheid.

Aantal ouers het al by SEADedu aangesluit om sekerheid, struktuur en ondersteuning vir hul kinders en tuisskool gesin te kry.

Met hierdie gratis Tuisskool Kontrolelys wys ons jou die presiese stappe wat jy moet oorweeg voordat jy begin – sodat jy en jou kind met selfvertroue die regte keuse kan maak.

👉 Dit is jou eerste tree in die wêreld van SEADedu – ’n span wat saam met ouers werk om kinders te help floreer deur gestruktureerde, CAPS-belynde tuisonderrig.

Wat jy gaan kry in die Kontrolelys

✅ Duidelike insig om verseker te wees of tuisskool reg is vir jou gesin
✅ Hoe jy jou leeromgewing prakties kan voorberei
✅ Wat die wetlike vereistes is (en hoe dit maklik nagekom word)
✅ Wenke om roetines en sosialisering reg van die begin af in plek te kry
✅ SEADedu se unieke model wat jou as ouer ondersteun sonder dat jy self hoef te onderrig.

kontrolelys image

Hoekom ouers SEADedu kies

Hettie Transparant1

Hettie, ouer

“Ek was onseker oor tuisskool, maar SEADedu se hulpbronne en onderwysers het my gemoedsrus gegee. Ek is nie alleen in hierdie proses nie.”

Antionette Transparant1

Zané, ouer

“Die kombinasie van struktuur en ondersteuning is ongelooflik. My kind kry individuele aandag én ek voel altyd deel van die span.”

Zane Transparant1

Antionette, ouer

“SEADedu het my kind weer selfvertroue gegee. Ek sien elke dag hoe sy groei omdat daar struktuur, respek en omgee is. Dit voel soos ‘n familie wat saam met jou werk.”

Kry gratis jou kontrolelys!

Vul jou besonderhede in en kry onmiddellik toegang. Dit is heeltemal gratis – sonder verpligting.

Jou inligting bly privaat en veilig.

Geen strooipos. Jy kan enige tyd uitteken. Lees ons privaatheidsbeleid vir meer informasie.

Indien jy meer wil uitvind en selfs in kontak wil kom met iemand in ons span, voel vry om ons te email nadat jy jou Tuisonderrig Kontrolelys ontvang get. Ons is hier om te help!

Met SEADedu is jy nie alleen nie. Ons stap saam met jou deur jou hele tuisskoolreis. Hierdie kontrolelys is net die begin.