
Gee jou kind ’n beter 2026 — met 50% afslag vóór die tyd uithardloop!
Wat Ons Ouers Sê
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Uitstekende onderwys en ondersteuning!
“SEADedu het my kind gehelp om weer selfvertroue in sy skoolwerk te kry. Die daaglikse aktiewieteite, programme en klasse maak ‘n groot verskil. Die onderwysers is ondersteunend en professioneel. Ek kan dit regtig aanbeveel!”
— Mariska V.
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Perfek vir tuisonderrig!
“My dogter het gesukkel in ‘n tradisionele skoolomgewing, maar met SEADedu kry sy nou goeie gehalte-onderrig in ‘n veilige aanlyn omgewing. Die klein klasgroepe help baie en sy geniet die lesse regtig.”
— Johan B.
⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Baie gerieflik en professioneel
“Ons was onseker oor aanlyn skool, maar ons verwagtinge is oortref! Die program is goed gestruktureer, die ondersteuning is fantasties en my seun pas baie beter aan as in sy vorige skool. Beste van als is dit is net soos n gewone skool maar volg die “CAPS“ kurrikulum. Baie dankie SEADedu vir die wonderlike opsie!”
— Elmarie K.


Skryf voor 16 Januarie in om 50% afslag op Jan & Feb 2026 te kry!

Ontdek ‘n opwindende leerervaring vir jou kind by SEADedu!
Christelike benadering tot onderrig wat regtig verskil.
Onderrigfooi sal beskikbaar wees op navraag