Begin jou kind se tuisonserrig avontuur by SEADedu Aanlyn Tuisonderrig Tuisskool

Gee jou kind ’n beter 2026 — met 50% afslag vóór die tyd uit­hardloop!

  
  • Jou kind verdien veiligheid, kalmte en ’n skool wat húl pas — nie andersom nie.
  • CAPS kurrikulum en aanlyn roetines wat jou lewe ligter maak.
  • SEADEDU help oorwerkte ouers, sensitiewe kinders, en enigeen wat ’n beter alternatief soek.
  • Klein groepe met geen afknouing.

Wat Ons Ouers Sê

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Uitstekende onderwys en ondersteuning!
“SEADedu het my kind gehelp om weer selfvertroue in sy skoolwerk te kry. Die daaglikse aktiewieteite, programme en klasse maak ‘n groot verskil. Die onderwysers is ondersteunend en professioneel. Ek kan dit regtig aanbeveel!”
Mariska V.

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Perfek vir tuisonderrig!
“My dogter het gesukkel in ‘n tradisionele skoolomgewing, maar met SEADedu kry sy nou goeie gehalte-onderrig in ‘n veilige aanlyn omgewing. Die klein klasgroepe help baie en sy geniet die lesse regtig.”
Johan B.

⭐️⭐️⭐️⭐️⭐️
Baie gerieflik en professioneel
“Ons was onseker oor aanlyn skool, maar ons verwagtinge is oortref! Die program is goed gestruktureer, die ondersteuning is fantasties en my seun pas baie beter aan as in sy vorige skool. Beste van als is dit is net soos n gewone skool maar volg die “CAPS
kurrikulum. Baie dankie SEADedu vir die wonderlike opsie!”
Elmarie K.

5 Ma en haar seun wat tevrede is met SEADedu se diens en hulle tevrede
WhatsApp Image 2025 11 28 at 6.46.59 PM

Skryf voor 16 Januarie in om 50% afslag op Jan & Feb 2026 te kry!


5 SEADedu se aanlyn klasse in aksie. Top gehalte tuisonderrig ondersteuning vir my kind. Die beste Tuisskool in Suid Afrika

Ontdek ‘n opwindende leerervaring vir jou kind by SEADedu!

Christelike benadering tot onderrig wat regtig verskil.

5 star rating
5 star rating
5 star rating
5 star rating
5 star rating


Onderrigfooi sal beskikbaar wees op navraag