Uiteindelik, ‘n aanlynskool wat soos ‘n regte klaskamer voel.

Ons bied gestruktureerde, interaktiewe aanlyn onderrig wat die skoolervaring tuis bring. Met gespesialiseerde onderwysers, Christelike waardes en ‘n gestruktureerde rooster, help ons leerders om akademies en persoonlik te groei. By SEADedu is jy in die skool, maar nie by die skool nie!

Onderwys Herdefinieer

Ontdek die Toekoms van Onderwys!

a joyful interaction between a teacher and
Bemagtigende Aanlyn Leer

Leer meer oor SEADedu, jou vennoot in kwaliteit aanlyn onderwys.

Kwaliteit aanlyn onderwys met ‘n kindgesentreerde fokus.

Fisiese Adres

Hennopspark, Centurion, Suid Afrika, 0171

Ure

Grondslagfase (Gr 0-3)
Maandag – Vrydag:
8:00 – 13:00

Intermediêre fase (Gr 4-7)
Maandag – Donderdag:
7:30 – 13:40
Vrydag:
7:30 – 13:00

Hoërskool (Gr8-10)
Maandag – Donderdag:
08:00 13:40
Vrydag:
08:00 13:10

a mother assisting her child in an
a mother and son bonding as they

Sluit by ons aan vir interaktiewe aanlynonderrig met ‘n kindgesentreerde benadering.

Ons prioritiseer die kind se welstand en bied ‘n Christelike benadering tot leer.

a mother and son bonding as they

Kontak ons vir meer informasie


    Ouer Volle Naam en Van: E-posadres: Selfoonnommer: Boodskap:
    FRIENDLIKE ONDERWYSERS

    Kom leer die gesigte agter SEADedu ken!

    T 4
    Tiane Braak

    Onderwyser met ‘n Groot Hart

    M 4
    Michaela Pieterse

    Die Getroue Dromer

    E 4
    Ellné Kotze

    Entoesiastiese Opvoeder & Lewensliefhebber

    WhatsApp Image 2025 04 29 at 12.25.53 829c5bfb
    Amelia-Mari Labuschagne

    Kreatiewe en toegewyde onderwyser

    WhatsApp Image 2025 04 29 at 12.26.00 fce0332a
    Simoné Du Plessis

    Entoesiastiese onderwyser

    N 4
    Nico Benade

    Stigter & Visionêre Opvoeder

    mother and daughter engaged in online learning

    Ontdek ‘n opwindende leerervaring vir jou kind by SEADedu!

    Christelike benadering tot onderrig wat regtig verskil.

    5 star rating
    5 star rating
    5 star rating
    5 star rating
    5 star rating


    Bekostigbare onderrigfooi sal beskikbaar wees op navraag

    1 1

    TEKEN IN OP ONS BLOG

    Kry gereeld in jou inhokkie die beste wenke en truuks hoe om jou kind die beste onderig te bied, yt die gemak van jou huis.

    Ons spam nie! Lees ons privacy policy vir meer inligting.