Skoolfooie

Wil jy weet wat SEADedu kos?
Laat ons jou die volledige prentjie wys…
SEADedu se skoolfooie is eenvoudig gestruktureer – en sluit meer ondersteuning in as die meeste alternatiewe opsies.
Kry ons volledige digitale brosjure direk in jou e-pos:
✅ Volle kostestruktuur
✅ Wat alles ingesluit is (ja, daar’s baie!)
✅ Eksklusiewe bonusse vir nuwe inskrywings
✅ Inskrywingsproses & belangrike datums
✅ Beantwoord jou grootste vrae
📩 Vul jou e-pos hieronder in en ontvang alles binne minute – gratis.
Jou epos is veilig met ons, en ons hou net so min van spam soos jy!
👉 Begin vandag met ingeligte besluitneming oor jou kind se toekoms.
Bekostigbare onderrigfooi sal beskikbaar wees op navraag
Betalingsmetode:
EFT (Elektroniese Fonds Oordrag), kredietkaartbetalings, kontantbetalings, “MasterPass”, “Visa Checkout” en vele meer opsies. Meer inligting sal deur ‘n spanlid bespreek word nadat jy die vorm ingedien het.
Skryf nou in om 50% afslag op Jan en Feb 2026 te verseker.
Ons Fisiese Adres
Begin ‘n reis van gestruktureerde leer en interaktiewe onderrig, met emosionele ondersteuning as die hart van alles.
Grondslagfase (Gr 0-3)
Maandag – Vrydag:
8:00 – 13:00
Intermediêre fase (Gr 4-7)
Maandag – Donderdag:
7:30 – 13:40
Vrydag:
7:30 – 13:00
Hoërskool (Gr8-10)
Maandag – Donderdag:
08:00 13:40
Vrydag:
08:00 13:10

