Uiteindelik, ‘n aanlynskool wat soos ‘n regte klaskamer voel.

Ons bied gestruktureerde, interaktiewe aanlyn onderrig wat die skoolervaring tuis bring. Met gespesialiseerde onderwysers, Christelike waardes en ‘n gestruktureerde rooster, help ons leerders om akademies en persoonlik te groei. By SEADedu is jy in die skool, maar nie by die skool nie!

Onderwys Herdefinieer

Ontdek die Toekoms van Onderwys!

2 Ontdek die Toekoms van Onderwys Tuisionderrig in you taal Land SEADedu aanlyn tuisskool Suid Afrika. Jou kind se toekoms
Interactiewe Aanlyn Klasse
Leer meer oor SEADedu, jou vennoot in kwaliteit aanlyn onderwys.

Kwaliteit aanlyn onderwys met ‘n kindgesentreerde fokus.

Fisiese Adress

Hennopspark, Centurion, Suid Afrika, 0171

URE:

Grondslagfase (Gr 0-3)
Maandag – Vrydag:
8:00 – 13:00

Intermediêre fase (Gr 4-7)
Maandag – Donderdag:
7:30 – 13:40
Vrydag:
7:30 – 13:00

Hoërskool (Gr8-10)
Maandag – Donderdag:
08:00 13:40
Vrydag:
08:00 13:10

4.2 Jong dogter wat beesig.2 Jong dogter wat beesig
a mother and son bonding as they

Sluit by ons aan vir interaktiewe aanlynonderrig met ‘n kindgesentreerde benadering.

Ons prioritiseer die kind se welstand en bied ‘n Christelike benadering tot leer.

Begin jou kind se tuisonserrig avontuur by SEADedu Aanlyn Tuisonderrig Tuisskool
FRIENDLIKE ONDERWYSERS

Kom leer die gesigte agter SEADedu ken!

T 4
Tiane Braak

Onderwyser met ‘n Groot Hart

M 4
Michaela Pieterse

Die Getroue Dromer

E 4
Ellné Kotze

Entoesiastiese Opvoeder & Lewensliefhebber

WhatsApp Image 2025 04 29 at 12.25.53 829c5bfb
Amelia-Mari Labuschagne

Kreatiewe en toegewyde onderwyser

WhatsApp Image 2025 04 29 at 12.26.00 fce0332a
Simoné Du Plessis

Entoesiastiese onderwyser

N 4
Nico Benade

Stigter & Visionêre Opvoeder

5 SEADedu se aanlyn klasse in aksie. Top gehalte tuisonderrig ondersteuning vir my kind. Die beste Tuisskool in Suid Afrika

Ontdek ‘n opwindende leerervaring vir jou kind by SEADedu!

Christelike benadering tot onderrig wat regtig verskil.

5 star rating
5 star rating
5 star rating
5 star rating
5 star rating


Onderrigfooi sal beskikbaar wees op navraag