Sluit Aan by Ons Gratis Webinaar!

Wonder jy: “Gaan my kind agterbly? Wat van universiteit? Moet ek self onderrig?”

Dan is hierdie GRATIS Afrikaanse webinaar presies vir jou! 👇

Sluit aan vir ’n eerlike gesprek oor hoe tuisonderrig in SA werk — en hoe SEADedu ouers help om dit nie alleen te doen nie.

Wat jy gaan leer:
● Hoe tuisonderrig wettiglik in Suid-Afrika werk
● Die verskil tussen tradisionele tuisonderrig en SEADedu se model
● Wat jy as ouer wél en nie hoef te doen nie (ons help!)
● Hoe jou kind steeds ‘n gestruktureerde roetine, klasse en assesserings kry
● Hoe ons spesiale behoeftes, afwesigheid en siekte akkommodeer
● Uitstappies, kunsperiodes en gemeenskapsbetrokkenheid
● Hoe leerders verbind bly en nie alleen voel nie
● Antwoorde op al jou vrae – regstreeks of anoniem

  • Datum: 28 Augustus 2025
  • Tyd: 19:00
  • Plek: Aanlyn (via Google meet)
  
5 SEADedu se aanlyn klasse in aksie. Top gehalte tuisonderrig ondersteuning vir my kind. Die beste Tuisskool in Suid Afrika

Wat jy kan verwag:
● 60 minute, in Afrikaans, met Mnr. Nico en Juf Ellné
● Regstreekse vrae & antwoorde – vra terwyl ons praat
● Antwoorde op jou eie vraag (wat jy op die vorm insit) – anoniem gedeel
● ‘n Volle oorsig van SEADedu se aanlyn tuisskoolmodel
● ‘n Goue kans om sekerheid te kry oor jou kind se toekoms

As dit is wat jy opsoek is na dan is hierdie webinar vir JOU!

Is dit vir jou?
Ja – as jy wil weet of daar ‘n beter manier is vir jou kind om te leer, sonder om hulle terug te hou.

🎁Bonus:
Ontvang ’n eksklusiewe aanbod die webinaar – iets wat jy nie wil misloop nie – registreer nou, dis gratis!

Vul net jou naam & e-pos in en ons stuur vir jou die skakel.